Die sakelui bediening is daarop gefokus om mense te inspireer om hulle volle potensiaal in die sakewêreld uit te leef.
Kwartaalliks kom die sakelui bymekaar waar manne en vroue saam ontbyt eet en deur verskeie sprekers aangemoedig word om hulle werksomgewing as ‘n “City Changers” te verander.
Om betrokke te raak by die organisering van die geleenthede kontak
Johan Poggenpoel